TruChat Kommunikasie

Ons by TruLight Bediening het dit volgens die Heilige Gees se waarskuwing dit nodig gevind om ons eie Kommunikasie Social Media te skep . God het Mooi voorsien en so is TruChat gestig . Sluit gerus aan by die Groep vir verdere leringe , Bemoeding daagliks en oor waarskuwings , Hier deel ons as Kinder van God alles met mekaar .

https://truchat.co.za/home