Eindtyd Gebede
Die Heilige Gees het aan Pastoor Dirk nege Eindtyd gebede gegee , spesifiek vir die Tyd waarin ons leef , en ingang , Verdrukking en vervolging . die 9 Gebede is beskikbaar in ‘n Boek genoem , Voorskrif Gebede vir die Eindtyd. Ons stel voor u Laai die PDF Eboek hier af en laat dit druk verkieslik op A4 papier en bind as ‘n boek , bere maar die Boek Veilig saam met u Bybels , wanneer Huiskerke ook nie meer aanvaarbaar is vir die Nuwe Wereld Orde nie .
LAAI DIE GRATIS EBOEK HIER AF
