Hemel Gereedheid

Om Hemel gereed te wees , kan op die stadium glad nie anders wees as DIE HEEL BELANGRIKSTE DING IN JOU LEWE Tans nie . Ons moet seker maak ons volg ons meester op elke stap wat Hy geneem het , om te weet wat is waarlik beteken om Hemel Gereed te wees . Jesus is Baie Duidelik , in die woord op 4 vereistes

  1. Wedergeboorte
  2. Doping in Water
  3. Heilige Gees Doping
  4. Volle verhouding met die 3 eenheid

U as Huiskerk en Huiskerk Leiers moet seker maak u lidmate onder u dak is tenvolle Hemel Gereed . en moet gereed sekermaak dat hul nog op daai vlak is . Hoe word ons Hemel gereed . Meer hieroor in Pastoor Dirk se eboek . Leef met die Ewigheid in my Gedagtes . met die 12 Stappe na die Hemel plan , ook beskikbaar om stap vir Stap te volg per ons webwerf / weer een wil ons u aanspoor , Laai die boek af , druk dit uit op A4 en gebruik in u Huiskerk Hemel gereedheid op elke Lid van die groep

LAAI DIE GRATIS EBOEK HIER AF

IN AFRIKAANS OOK BESKIKBAAR

OF VOLG DIE STAPPE EEN VER EEN OP ONS WEBWERF