Theologie 101

Hier Volg ‘n 3 Jaar Theologies Diploma studie , verkort vir die Huis Kerk opleiding . Elke Vak het plus – 10 Lesings . Ons gaan van u versoek om een lesing per dag te doen . een lesing vir 6 dae en dan eendag rus (Sabbats Rus) dit gaan die tydperk van die Kurses verkort maar die studie Materiaal bly dieslefde . NA elke Vak is daar n toets , U kan dit indien vir merk of net self merk vir u eie gewin . die Kursus is slegs vir u eie gebruik om u kennis op Theologie te verskerp as Huis Kerk Leierskap. 36 Vakke – Hele Kursus behoort u 400 dae te neem !

Inleiding tot Bybel 1

Bloeds verbond 1

Bybel Kronologie 1

Geloof in Aksie 1

Hermeneutiek 1

Koninkryk van die Bonatuurlike 1

Lewe van Christus 1

Praktiese Teologie 1

Tabernakel van Moses 1

Bybel Kronologie 2

Christologie 2

Lewe van gebed 2

Persoonlike Evangelisasie 2

Pneumatologie 2

Praktiese Teologie 2

Soteriologie 1

Tabernakel van Dawid 2

Vrugte van die Gees 2

Altaar Werk 3

Bybel Kronologie III

Bybelse Argeologie 3

Christologie III

Homiletiek III

Praktiese Preek 3

Sel bediening 3

Tempel van Salomo 3