Verdrukking Gereedheid

Die Groot Verdrukking – Die Christenne verstaan nie die Groot verdrukking nie , ‘n Tydperk en benaming vir die Tydperk deur Jesus gegee . die Groot verdrukking is die tweede gedeelte van die 7 jaar vredes verdrag . en die tydperk word beskryf op drie maniere . 1290 Dae / 42 Maande / Tyd , Tye en halwe Tyd . Christenne is Vrek bang vir die Tydperk , Hul glo vas dat die Antichrist Christenne vir 1290 dae gaan rondjaag , vang , in tronke plaas en selfs dood maak . wel dit is gedeeltelik waar , maar die Tydperk wat die Antichrist het hiervoor is net 1 jaar 365 dae / 12 Maande . die res van die tyd 2 en half Jaar word toegewy aan die Groot Verdrukking vir die mense wat die merk van die Dier geneem het . Johannes gee die antwoord vir die tydperk en tydperk verdeling vir die Groot Verdrukking . Hy noem al drie die Maniere in Openb 12 . 1290 Dae / 42 Maande / Tyd , Tye en halwe Tyd , Die kode is die Laaste verduideliking : Tyd , Tye en halwe Tyd = Tyd is een jaar , tye is twee Jaar en Halwe Tyd is 6 maande . saam is dit 42 maande of 1290 dae . na die beskrywing gee Johannes die deurslag antwoord . Hy se ” die Dier (Antichrist) se Tyd is min om die Christenne en Jode rond te jaag en alles te doen wat die Christenne laat bewe ! en valse Doctrines glo soos die Voor die verdrukking wegrepaing . Tyd is 1 jaar . As ons kyk wat in die 3 en half jaar plaasvind . sal u verstaan hoekom satan se TYD min is !

Hier is n Lys van gebeure tydens die 3 en half jaar genoem die Groot Verdrukking .

1. die Joodse Messiah stap die 3rd Joodse temple binne en neem dit oor as die hoofkantoor vir die 666 . 2. Hy rug n 60 voet beeld op in die binnehof van die tempel en almal moet dit aanbid . Christene en Regte Joode weier en die antichrist kondig hul vervolging aan . vir 365 dae word Jode en Christenne volg – Jode vlug na Jordania en Christenne , wat op daai staduim in twee groepe verdeel is . On Geesgevulde Groep en Gees gevulde Groep word rondgejaag , On Geesgevulde Christenne word gevang , gemartel , gedood . maar die Gees gevulde Cristenne vlug met die Hulp van die Heilige Gees se Leierskap Krag in hul wat hul ontvang het in die eerste 3 en half jaar van die vredes verdrag , by die laaste uitstorting van die Heilige Gees ( 5 Wyse en 5 onwyse Maagde) 365 dae gaan dit aan en dan blaas die 5de Trompet wat die wraak van God aankondig Openb 9 en 16 , Geesgevulde Kinders van God sonder die Merk van die dier word dan verseel met die seel van God op hul voorhof en gaan in Ps 91 beskermings plan in vir die belans van die Groot verdrukking 2 en half jaar . die 7 plae word dan oor die 2 en half jaar oor die aarde uitgestort , plus die wederkoms van Jesus , die wegraping daarna . die 7 Donders en die slag van Armaggedons in die laaste half uur van die 2 en half jaar !! Ons sien die 3 en half Jaar genoem die Groot verdrukking , dat die eerste jaar die wraak van die dier (Antichrist) uitgegiet word oor Jode en Christenne = Tyd = 365 dae . dan die tweede gedeelte die wraak van God vir Tye en halwe Tyd – 2 en half jaar . dan eindig alles met die wraak van die Lam – die wederkoms . wegraping en Armageddon in die laaste half uur !!!

VOORBEREIDING VIR 400 DAE SE VOORRAAD

Liewe Vriende in Jesus - "Anti Vaxxers" ook Kinders van God.
Kom ons sorg vir enige vrees oor die toekoms - verskoon die Engels, maar as gevolg van die dringendheid gee ek die boodskap soos van die Here ontvang.
Aangesien ons in buitengewone tye leef, is ek verplig om skryf.
Maar buitengewone tye vra meer as buitengewoon maatreëls. In buitengewone tye het ons buitengewone gebed nodig, het in buitengewone geloof tot 'n Buitengewone God gebid. Dit kan ook roep vir 'n paar ander buitengewone stappe soos vas, vergewe en
spreek vry diegene wat teen ons gesondig het.
En as gelei deur die Here wil ek jou bemoedig, buitengewoon seuns en dogters van hierdie Lewende God om buitengewoon te bid gebede, roep in Jesus Naam om ons Buitengewone God te bring vryheid van vrees, verlossing van boosheid en genesing.
Hier is waarvoor ons moet bid -
Dat die Here ons van vrees sal verlos. Vrees is die teenoorgestelde van geloof
en op hierdie tydstip het vrees mense beetgekry en nasies. (Sien 2 Timoteus 1:7).
Ek glo sterk dat ons 'n Johannes 10:10-oomblik in die gesig staar waar die vyand kom steel en vernietig, daarom bid ek dat ons sal nie op 'n heksejag gaan om 'n persoon te vind om te blameer nie, maar dat ons sal verenig staan ​​teen die gemeenskaplike vyand, Satan, wat hom bind in Jesus naam.

ONS SIEN ONS VOORBEREIDING MOET OP DIE NOMMERS REG WEES, ANDERS GAAN ONS DIT NIE
MAAK NIE. 

Christenne reg oor die Wereld en oor tyd het altyd gedink dat ons die Generasie gaan wees wat die 666 Merk van die dier gaan sien. en die Groot verdrukking gaan beleef. wel niemand het gedink dit gaan kom in die vorm van ‘n merk vir die bewys dat jy
‘n vaccine geneem het nie! wel ons is nou hier, en vir die wat die boek lees, is dit duidelik dat ons Daai Generasie is! Ons sien hoe die wereld agter ‘n in enting aan hardloop weens Vrees om dood te gaan en hoe die Nuwe Wereld Orde die inenting vir ‘n
pandemie gebruik om hul Profetiese / Maar Dragoniese planne in werking te kry.

Ons moet verstaan dat die eerste Vaccine nie die Merk van die Dier is nie, maar dit is gekoppel aan ‘n tweede vaccine wat verpligtend is as jy die eerste geneem het,en verseker ‘n derde inspuiting en dan opvolg inspuitings van daar gaan jy seker
voordele ontvang Bokant Chrsten Anti Vaxxers (Soos hul ons vernoem het), later gaan die inperkings beheer moet word en die wat die Vaccine geneem het gaan een of ander indentifikasie aan hul moet dra om uit testaan bokant die Anti Vaxxers (Ons). Die
merk gaan eerste verskeie begin fases he, soos ‘n Vaccine gedrukte passpoort – Maar bedrog en Korrupsie sal dit laat beweeg na ‘n digitale Vaccine Passpoort = QR Code op slimfoon APP – maar ook weens bedrog, diefstal en korrupsie sal dit nie suksesvol wees nie – dan die Merk van die Dier in die regter hand of in die voorkop.
As bewys van Vaccine en vir Toegaan beheer, by Winkels, Werks
plekke, Winkelsentrums, Banke, Staats departement Kantore ens.

LAAI GERUS DIE GRATIS VOORBEREIDING EBOEK AF!