Lofprysing & Aanbidding

Lof bring God in die toneel. Lofprysing maak die poorte van die Hemel oop en die deure van seëninge. Lofprysing verdryf bekommernis en verdun kommer en vrees. Lofprysing beswadder hartseer en verhoog goedheid. Ons Laai gereeld nuwe Lofprysing en Aanbidding Videos op soos on dit gereed het vir die Huis Kerk wat nie hul eie Musiek instrumente het nie ! Hou maar gereekd dop !